SUPER 12 SPORTREEKS – Saterdag, 1 Maart 2014
Ons sien daarna uit om u op Saterdag, 1 Maart 2014 by Bergsig Akademie te verwelkom en vertrou dat u die dag saam met ons sal geniet.
Graag wil ons die volgende reëlings aan u deurgee:
Toegangsgelde vir toeskouers beloop as volg:
R10 vir volwassenes
R10 vir parkering binne die skoolterrein
R5 per kind – sonder skoolklere
Druk om program oop te maak.