Category: Rugby

RUGBY – JARU 7’S TOURNAMENT – RHS

RUGBY – JARU 7’S TOURNAMENT – RHS

This previous weekend, our rugby boys took part in the JARU 7’s tournament hosted at Rustenburg High School. We entered two teams into the tournament. This resulted in the following achievements:

Bergsig A wen 5 uit 7 wedstryde.
Bergsig B (blits bokke) wen 4 uit 7 wedstryde.
Bergsig A speel teen Bergsig B in die plaat finaal waar Bergsig A wen.
Bergsig A eindig algeheel 5de
Bergsig B (blits bokke) eindig algeheel 6de

We are very proud of you! Keep up the hard work.

SUPER 12 SPORTREEKS – Saterdag, 1 Maart 2014

SUPER 12 SPORTREEKS – Saterdag, 1 Maart 2014

Ons sien daarna uit om u op Saterdag, 1 Maart 2014 by Bergsig Akademie te verwelkom en vertrou dat u die dag saam met ons sal geniet.

Graag wil ons die volgende reëlings aan u deurgee:

Toegangsgelde vir toeskouers beloop as volg:
R10 vir volwassenes
R10 vir parkering binne die skoolterrein
R5 per kind – sonder skoolklere

Druk om program oop te maak.

SUPER 12 SPORTREEKS – Program