Category: Sport

BERGSIG SE BOOGSKIET SPAN / BERGSIG ARCHERY TEAM

BERGSIG SE BOOGSKIET SPAN / BERGSIG ARCHERY TEAM

BOOGSKIET — SATERDAG 2 JUNIE (BERGSIG SPORTTERREIN) / ARCHERY – SATURDAY 2 JUNE (BERGSIG SPORT GROUNDS)

 

Bergsig  se Boogskietspan eindig algeheel 3de na RHS en Swartruggens. / Bergsigs’ Archery team ended 3rd overall after RHS and Swartruggens. 

Die volgende skuts het die beste presteer / The following performed the best:

MICHAEL LE ROUX — (280/300)

J.J. VOSLOO — (280/300)

ALEX DE LIMA — (277/300)

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE 

 

Bergsig Akademie se tennisspanne presteer steeds baie goed. Verlede Vrydag het Bergsig se Eerste Dogtersspan koning gekraai teen Brits deur hulle 6 – 0 af te stof. / Bergsig Academys’ tennis teams are preforming extremely well. Last week Friday the 1st Team Girls beat Brits 6 – 0.

 

Die Derde Seunsspan het ook min moeite ondervind om Grenswag met 6 – 0 te klop. / The Third Boys Team also performed extremely well beating Grenswag 6 – 0. 

BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL / BERGSIG U/16 – HOCKEY (BOYS AND GIRLS) GOING TO THE FINAL

BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL / BERGSIG U/16 – HOCKEY (BOYS AND GIRLS) GOING TO THE FINAL

BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL.

Bergsig se 0/16 – seuns, sowel as – dogters, het verlede Saterdag tydens die Noordwes Semi – finale vir hokkie, baie goed presteer. Beide spanne het hulle wedstryde gewen en gevolglik deurgedring na die Noordwes Finaal, wat op 9 Junie in Potchefstroom gehou sal word.

In die semi – finaal, wat ook in Potchefstroom gehou is, het Bergsig se 0/16 – dogters teen Vryburg gewen met ‘n allemintige telling van 9 – 0. Die 0/16 – seuns het verras deur met 3 – 0 koning te kraai oor Potchefstroom Gimnasium.
Beide spanne kom Saterdag teen Brits te staan om te bepaal wie Noordwes se kampioen is.

BERGSIG SE NETBALSPANN PRESTEER PUIK / BERGSIG NETBALL TEAMS ACHIEVED PRESTIGIOUSLY

BERGSIG SE NETBALSPANN PRESTEER PUIK / BERGSIG NETBALL TEAMS ACHIEVED PRESTIGIOUSLY

BERGSIG SE NETBALSPANNE PRESTEER PUIK!

Verlede Saterdag is die Bojanala Uitspeelwedstryde vir netbal op die Sportterrein van Bergsig Akademie aangebied. Bergsig se netbalspanne was goed op dreef en het hulle opponente behoorlik laat bontstaan. Die uitslae is soos volg:
0/19 : Bergsig wen Sunrise View met 26 – 3
Bergsig verloor teen Brits, RHS en Wagpos. (Eindig algeheel 4de.)
0/16: Bergsig wen al hulle wedstryde, nl. teen Brits met 25 – 4, Platinum
Village met 37 – 1, RHS met 21 – 15.
Bergsig wen ook teen Wagpos met 30 – 8 en word gevolglik gekroon as
Bojanala – wenners!
0/15: Bergsig wen Brits met 24 – 6, Wagpos met 19 – 3, RHS met 15 – 6, asook
Sunrise View met 31 – 3. Hier word Bergsig dus ook as Bojanala wenners
gekroon.
0/14: Bergsig wen teen Brits met 22 – 4, Harties met 14 – 4 en Tlhabane Tech.
met 29 – 2. Hulle verloor egter teen RHS met 12 – 20 en eindig 2de in
die Bojanala distrik.

Bergsig se 0/14-, 0/15- en 0/16- Netbalspanne sal gevolglik op 9 Junie aan die Noordwes Finaal deelneem

BOJONALA NETBAL UITSLAE/ BOJONALA NETBALL RESULTS – 02 JUNIE/JUNE 2018

BOJONALA NETBAL UITSLAE/ BOJONALA NETBALL RESULTS – 02 JUNIE/JUNE 2018

 

Ons o/16s – Goue Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op julle! /

Our u/16s – Gold Medal Winners at Bojonala Netball Championship. We are proud of you!

Ons o/15s – Goue Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op jou! /

Our u15/s – Gold Medal Winners at the Bojanala Netball Championship – Well done ladies!

Ons o/14s – Silwer Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op jou! /

Our u14/s – Silver Medal Winners at the Bojanala Netball Championship – Well done ladies!