Apr 09

Athletics / Atletiek

Die volgende leeerders het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe:
-
The following learners participated in the South African Schools Championships:

Merilet Schoeman – Werpskyf / Discus
Joshua Hatton-Johnes – Hoogspring / Highjump
Potego Mogano – 110m Hekkies / Hurdles
Elri Liebenberg – Hoogspring / Highjump – Algeheel 4de
Ruan Meintjies – 1500m 1st
- 2000m Hindernis / Steeple chase 1st

Apr 09

Netball / Netbal

Gedurende die afgelope vakansie het al die A-spanne van die netbal gaan deelneem aan die Sun City / Mitre Uitdaagtoernooi en het uitstekend gevaar.
-
During the past holidays all the A-teams of the netball participated at the Sun City / Mitre Challenge and did exceptionally well.

  • U/14 – 3rd – Pam Lotriet aangewys as speler van die toernooi
  • U/15 – 1st – Amande Potgieter aangewys as speler van die toernooi
  • U/16 – 2nd
  • 1st – 3rd