Category: Netbal – Netball

BERGSIG SE NETBALSPANN PRESTEER PUIK / BERGSIG NETBALL TEAMS ACHIEVED PRESTIGIOUSLY

BERGSIG SE NETBALSPANN PRESTEER PUIK / BERGSIG NETBALL TEAMS ACHIEVED PRESTIGIOUSLY

BERGSIG SE NETBALSPANNE PRESTEER PUIK!

Verlede Saterdag is die Bojanala Uitspeelwedstryde vir netbal op die Sportterrein van Bergsig Akademie aangebied. Bergsig se netbalspanne was goed op dreef en het hulle opponente behoorlik laat bontstaan. Die uitslae is soos volg:
0/19 : Bergsig wen Sunrise View met 26 – 3
Bergsig verloor teen Brits, RHS en Wagpos. (Eindig algeheel 4de.)
0/16: Bergsig wen al hulle wedstryde, nl. teen Brits met 25 – 4, Platinum
Village met 37 – 1, RHS met 21 – 15.
Bergsig wen ook teen Wagpos met 30 – 8 en word gevolglik gekroon as
Bojanala – wenners!
0/15: Bergsig wen Brits met 24 – 6, Wagpos met 19 – 3, RHS met 15 – 6, asook
Sunrise View met 31 – 3. Hier word Bergsig dus ook as Bojanala wenners
gekroon.
0/14: Bergsig wen teen Brits met 22 – 4, Harties met 14 – 4 en Tlhabane Tech.
met 29 – 2. Hulle verloor egter teen RHS met 12 – 20 en eindig 2de in
die Bojanala distrik.

Bergsig se 0/14-, 0/15- en 0/16- Netbalspanne sal gevolglik op 9 Junie aan die Noordwes Finaal deelneem

BOJONALA NETBAL UITSLAE/ BOJONALA NETBALL RESULTS – 02 JUNIE/JUNE 2018

BOJONALA NETBAL UITSLAE/ BOJONALA NETBALL RESULTS – 02 JUNIE/JUNE 2018

 

Ons o/16s – Goue Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op julle! /

Our u/16s – Gold Medal Winners at Bojonala Netball Championship. We are proud of you!

Ons o/15s – Goue Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op jou! /

Our u15/s – Gold Medal Winners at the Bojanala Netball Championship – Well done ladies!

Ons o/14s – Silwer Medalje Wenners by Bojanala Netbal Kampioenskappe. Ons is trots op jou! /

Our u14/s – Silver Medal Winners at the Bojanala Netball Championship – Well done ladies!

 

 

NETBAL PROEWE UITSLAE / NETBALL PROVINCIAL RESULTS

NETBAL PROEWE UITSLAE / NETBALL PROVINCIAL RESULTS

die volgende netbalspelers het hul Provinsiale Kleure verwerf tydens die Provinsiale Proewe gehou 5 Mei te Volkskool Potchefstroom:

u/14
Jene Bonthuyzen
Chanri Roesch
Bonolo Molete
Onthatile Marwane

u/15
Johanne Mulder
Karla Botha
Rynique Lessing
Marli Harmse
Jenieke Vorster
Naida Buramo
Chane Nel

u/16
Lilanie Gous
Mene Muller
Imke Harmse
Gretchen Grobler
Kekekts Bekefiso
Lethabo Mputle

u/17
Neo Davids

Die volgende Bergsig afrigters is ook gekies as Noordwes verteenwoordigers:
Karin Potgieter
Marize Moolman
Benje Roode
Lucinda Swanepoel
Anica Jordaan
Talita Potgieter
Vivian Foko

NASIONALE NETBALKAMPIOENSKAPPE / NATIONAL NETBALL CHAMPIONSHIP

NASIONALE NETBALKAMPIOENSKAPPE / NATIONAL NETBALL CHAMPIONSHIP

  • 13920731_10154396624372579_6798287842270766541_n
  • 13934880_10154396624322579_6331433230220906673_n
  • 13906911_10154396622962579_5386732657187311367_n
  • 13882613_10154396623052579_8879188709145129931_n
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4






u/14A neem deel aan Nasionale Netbalkampioenskappe 4 – 6 Augustus te Hoërskool Dr. E.G Jansen in Boksburg.

Poelwedstryde:
• Wen teen La Rochelle 16 – 9
• Wen teen Hudson Park 25 – 5
• Wen teen Diamandveld 17 – 6
• Verloor teen Kemptonpark 16 – 20
• Wen teen Frikkie Meyer 28 – 5
Bergsig 2de in poel

Uitspele:

Kwartfinaal:
• Verloor teen Affies 15 – 16
Semi-finaal:
• Wen teen KHS 20 – 12
Finaal:
• Wen teen Eldoraign 19 – 11
Bergsig eindig algeheel 5de in land.

Baie geluk aan hierdie dogters, asook hul afrigters Me. Karin Potgieter en Me. Benje Roode.

NETBAL/NETBALL – BOJONALA BEST SCHOOLS – 4 JUNE 2016

NETBAL/NETBALL – BOJONALA BEST SCHOOLS – 4 JUNE 2016

U/14A


Wen Brits 17 – 11

Wen Wagpos 37 – 2

Gelykop teen RHS 13 – 13

Algehele 2de plek en gaan deur na die Provinsiale Kampioenskappe 17 Junie te Bergsig

U/15A


Verloor Brits 10 – 12

Verloor RHS 8 – 28

Wen Harties 13 – 9

Algehele 3de plek en gaan deur na die Provinsiale Kampioenskappe 17 Junie te Bergsig

 U/16A


Wen Brits 13 – 10

Verloor RHS 9 – 18

Wen Wagpos 10 – 5

Algehele 2de plek en gaan deur na die Provinsiale Kampioenskappe 17 Junie te Bergsig

 1ste Span


Verloor Harties 12 -13

Verloor Brits 10 – 13

Verloor RHS 14 – 24

Algehele 4de plek