O16 Netbal Presteer / U16 Netball Performs
Suid-Afrika se Top Netbalskole was betrokke by hierdie elite byeenkoms, 19-22 Julie by Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg.
Ouderdomsgroepe wissel tussen u/14,u/16/, u/17 en u/19. Daar was 170 netbalspanne teenwoordig en ongeveer 445 wedstryde was gespeel in drie dae.
In die u/16 ouderdomsgroep was daar 23 spanne wat in vier poele verdeel is.
Uitslag van die poelwedstryde:
Bergsig wen onderskeidelik al hul poelwedstrye teen (Menlopark, Noordkaap , Merensky, Marais Viljoen en Oranje Meisies ), waar Bersigspelers onderskeidelik as spelers van die wedstryd ook aangewys is.
Tydens die kwartfinaal klop Bergsig Affies en dring deur na die semi-finaal wat hul ongelukkig teen Eldograine verloor het.
Tydens die Finale uitspele wen Bergsig, HTS Middelburg, sodoende eindig hul derde in Suid-Afrika en verwerf ‘n brons medalje.
Bergsig was ook die enigste span, van al die ouderdomme, van Noordwes wat in die Top 3 geëindig het.
Baie geluk aan hierdie spelers en hul afrigters!
South Africa’s top netball schools competed at a prestigious event held at Dr EG Jansen High-school from the 19-22 July 2018.
Age groups represented were u14, u16, u17 and u19. There were 170 teams that competed and 445 matches played over the 3 days. In the u16 age group there were 23 teams divided into 4 pools.
Results of the pool playoffs:
Bergsig won all there pool playoffs against (Menlopark, Noordkaap , Merensky, Marais Viljoen en Oranje Meisies ), where many Bergsig players were found as player of the match.
During the quarter final Bergsig beat Affies and progressed to the Semi-Final unfortunately just loosing against Eldoraigne. During the final playoffs Bergsig beat HTS Middelburg and ended up gaining a bronze medal ending 3rd in South Africa!
Bergsig was one of the only North West netball teams across all age groups that ended 3rd in their age group!
Foto:
Links agter/Back Left:
M Muller, L Gous, me B Roode (afrigter/coach), G Grobler, J Krugel, K Befisiko
Voor Links/ Front Left:
me M Moolman (skeidsregter/umpire), L Mputle, L Barnard, I Harmse, me K Potgieter (afrigter/coach) G Grobler, J Krugel, K Befisiko