NETBAL PROEWE UITSLAE / NETBALL PROVINCIAL RESULTS
die volgende netbalspelers het hul Provinsiale Kleure verwerf tydens die Provinsiale Proewe gehou 5 Mei te Volkskool Potchefstroom:
u/14
Jene Bonthuyzen
Chanri Roesch
Bonolo Molete
Onthatile Marwane
u/15
Johanne Mulder
Karla Botha
Rynique Lessing
Marli Harmse
Jenieke Vorster
Naida Buramo
Chane Nel
u/16
Lilanie Gous
Mene Muller
Imke Harmse
Gretchen Grobler
Kekekts Bekefiso
Lethabo Mputle
u/17
Neo Davids
Die volgende Bergsig afrigters is ook gekies as Noordwes verteenwoordigers:
Karin Potgieter
Marize Moolman
Benje Roode
Lucinda Swanepoel
Anica Jordaan
Talita Potgieter
Vivian Foko