BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL / BERGSIG U/16 – HOCKEY (BOYS AND GIRLS) GOING TO THE FINAL

BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL / BERGSIG U/16 – HOCKEY (BOYS AND GIRLS) GOING TO THE FINAL

BERGSIG SE 0/16 – HOKKIE (SEUNS EN DOGTERS) DEUR NA FINAAL.

Bergsig se 0/16 – seuns, sowel as – dogters, het verlede Saterdag tydens die Noordwes Semi – finale vir hokkie, baie goed presteer. Beide spanne het hulle wedstryde gewen en gevolglik deurgedring na die Noordwes Finaal, wat op 9 Junie in Potchefstroom gehou sal word.

In die semi – finaal, wat ook in Potchefstroom gehou is, het Bergsig se 0/16 – dogters teen Vryburg gewen met ‘n allemintige telling van 9 – 0. Die 0/16 – seuns het verras deur met 3 – 0 koning te kraai oor Potchefstroom Gimnasium.
Beide spanne kom Saterdag teen Brits te staan om te bepaal wie Noordwes se kampioen is.

Comments are closed.
%d bloggers like this: