Netball / Netbal
Gedurende die afgelope vakansie het al die A-spanne van die netbal gaan deelneem aan die Sun City / Mitre Uitdaagtoernooi en het uitstekend gevaar.
–
During the past holidays all the A-teams of the netball participated at the Sun City / Mitre Challenge and did exceptionally well.
- U/14 – 3rd – Pam Lotriet aangewys as speler van die toernooi
- U/15 – 1st – Amande Potgieter aangewys as speler van die toernooi
- U/16 – 2nd
- 1st – 3rd