PROVINSIALE LANDLOOPSPAN 2018 / PROVINCIAL CROSS COUNTRY 2018

PROVINSIALE LANDLOOPSPAN 2018 / PROVINCIAL CROSS COUNTRY 2018

ELF BERGSIG ATLETE OPGENEEM IN PROVINSIALE LANDLOOPSPAN

Bergsig se landloopatlete is tans goed op dreef en is beloon vir hulle goeie vorm. Elf atlete is ingesluit in die Noordwes Noord Provinsiale landloopspan. Hulle sal op 16 Junie 2018 aan ‘n Interprovinsiale landloopbyeenkoms in Zeerust deelneem. Vyf provinsies sal in aksie wees. Die atlete wat ingesluit is, is soos volg:

Lelanie Janse van Vuuren (Dogters 0/14)
Caitlin Thompson (Dogters 0/14)
Wessel Swart (Seuns 0/14)
Gustav Smit (Seuns 0/14)
Realeboga Ratshio (Seuns 0/14)
Chrisna Venter (Dogters 0/15)
Ali Masike (Seuns 0/15)
AJ Reyneke (Seuns 0/17)
Lion Kotze (Seuns 0/17)
Ronen Oosthuizen (Seuns 0/19) 8 km.
Reinhardt Marx (Seuns 0/19) 4 km.

Comments are closed.
%d bloggers like this: