Landsdiens bewaar Rustenburg
Ons wil graag elke lid van die “Landsdiens” vir hul harde werk bedank op Vrydag, Oktober 19. Hulle het deelgeneem aan ‘n projek wat betrokke is by die skoonmaak van ‘n rivier in Geelhoutpark om die uitwerking van besoedeling op die omgewing te verminder.
–
We would like to thank every member of the “Landsdiens” for their hard work on Friday 19 Oct. They participated in a project which involved cleaning a river in Geelhoutpark to it’s natural state to reduce the effects of pollution on the environment.