Gr 12 Eindeksamen / Gr 12 Final Exam

Gr 12 Eindeksamen / Gr 12 Final Exam

Met die Gr12 eindeksamen wat Maandag 22 Oktober begin wil ons graag ons leerders sterkte wens. Die tyd om die vrugte van harde werk te pluk het gekom en ons vertrou dat dit sal goed gaan met al die leerders.

Voorspoed!

With the Gr12 exam starting on Monday 22 October we wish our learners well. The time to reap the rewards of hard work has come, and we trust that it will go well with all the students.

Good luck!

Comments are closed.
%d bloggers like this: