Simpatiebetuiging / Our Sympathy

Simpatiebetuiging / Our Sympathy

Ons dink in hierdie tyd aan die Koen familie. Mev Maret Koen is Dinsdag 12 Junie oorlede in ‘n motor botsing.

Mev Maret Koen was ‘n onderwyser by Bergsig vir verskeie jare en sy gaan waarlik gemis word.

Our sympathy goes out to the Koen family. Me Maret Koen passed away in a car crash on 12 June.

Me Maret Koen was a teacher at Bergsig for multiple years and she will be truly missed.

Comments are closed.
%d bloggers like this: