Category: Tennis

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE

BERGSIG SE TENNISSPANNE STEEDS OP KOERS / BERGSIG TENNIS TEAMS STILL ON COURSE 

 

Bergsig Akademie se tennisspanne presteer steeds baie goed. Verlede Vrydag het Bergsig se Eerste Dogtersspan koning gekraai teen Brits deur hulle 6 – 0 af te stof. / Bergsig Academys’ tennis teams are preforming extremely well. Last week Friday the 1st Team Girls beat Brits 6 – 0.

 

Die Derde Seunsspan het ook min moeite ondervind om Grenswag met 6 – 0 te klop. / The Third Boys Team also performed extremely well beating Grenswag 6 – 0. 

SPORT UITSLAE – RUGBY VS HARTBEESPORT & TENNIS DOGTERS VS HTS & SUENS VS WAGPOS (04/05/2018)

SPORT UITSLAE – RUGBY VS HARTBEESPORT & TENNIS DOGTERS VS HTS & SUENS VS WAGPOS (04/05/2018)

RUGBY : BERGSIG AKADEMIE VS HOëRSKOOL HARTBEESPOORT

VRYDAG 4 MEI 2018.( BERGSIG  SPORTTERREIN.)

 

0/14 A : BERGSIG WEN 22 – 19

0/15 A : BERGSIG VERLOOR 10 – 24

0/16 A : BERGSIG VERLOOR 12 – 24

TWEEDE SPAN : BERGSIG WEN 17 – 12

EERSTE SPAN  : BERGSIG WEN 27 – 12

 

TENNIS

BERGSIG SE EERSTE DOGTERS TENNISSPAN VS H.T.S.

BERGSIG WEN 6 – 0.

 

BERGSIG SE DERDE SEUNS TENNISSPAN VS WAGPOS

BERGSIG WEN 5 – 1.

Tennis eerste finale / Tennis first finals

Tennis eerste finale / Tennis first finals

Ons wil graag gaan ons beste wense aan ons tennis-spanne gee wat speel vanmiddag in die eerste finale wedstryde. Hierdie wedstryde sal tuis gespeel word op die Bergsig gronde.

We would like to give our best wishes to our tennis teams that will be playing this afternoon in the first finals matches. These matches will be played at home on the Bergsig grounds.