Author: Jacques Strydom

SPORT UITSLAE – RUGBY VS HARTBEESPORT & TENNIS DOGTERS VS HTS & SUENS VS WAGPOS (04/05/2018)

SPORT UITSLAE – RUGBY VS HARTBEESPORT & TENNIS DOGTERS VS HTS & SUENS VS WAGPOS (04/05/2018)

RUGBY : BERGSIG AKADEMIE VS HOëRSKOOL HARTBEESPOORT

VRYDAG 4 MEI 2018.( BERGSIG  SPORTTERREIN.)

 

0/14 A : BERGSIG WEN 22 – 19

0/15 A : BERGSIG VERLOOR 10 – 24

0/16 A : BERGSIG VERLOOR 12 – 24

TWEEDE SPAN : BERGSIG WEN 17 – 12

EERSTE SPAN  : BERGSIG WEN 27 – 12

 

TENNIS

BERGSIG SE EERSTE DOGTERS TENNISSPAN VS H.T.S.

BERGSIG WEN 6 – 0.

 

BERGSIG SE DERDE SEUNS TENNISSPAN VS WAGPOS

BERGSIG WEN 5 – 1.

UITSLAE VAN SUPERREEKS FINAAL : BRANDWAG — 2018 – 04 – 26 (DONDERDAG)

UITSLAE VAN SUPERREEKS FINAAL : BRANDWAG — 2018 – 04 – 26 (DONDERDAG)

UITSLAE VAN SUPERREEKS  FINAAL : BRANDWAG — 2018 – 04 – 26 (DONDERDAG)

 

HOKKIE (DOGTERS)

0/14A : vs Wilgers   —    Bergsig wen 2 – 1  (Eindig 7de) 

0/15A : vs Brandwag   —   Bergsig verloor 0 – 6 (Eindig 6de)                                

0/16A : vs Ligbron   —  Bergsig verloor 0 – 2 (Eindig 2de)

Tweede span : vs Wilgers   —   Bergsig wen 3 – 1 (Eindig 7de)

Eerste span : vs Wilgers   —   Bergsig verloor 2 – 4 (Eindig 8ste)

 

RUGBY

0/14A : vs Ligbron   —   Bergsig verloor 5 – 41 (Eindig 4de)

0/15A : vs Vereeniging Gimnasium   —   Bergsig verloor 12 – 22 (Eindig 10de)

0/16A : vs Tuine   —   Bergsig verloor 12 – 17 (Eindig 6de)

 

NETBAL

0/14A : vs Genl. Hertzog   —   Bergsig wen 17 – 11 (Eindig 3de)

0/15A : vs Wilgers   —   Bergsig wen 39 – 15 (Eindig 3de)

0/16A : vs Ligbron   —   Bergsig wen 30 – 13 (Eindig 1ste!!!)

Tweede span : vs Ligbron   —   Bergsig wen 16 – 14 (Eindig 3de)

Eerste span : vs Ligbron   —   Bergsig verloor 11 – 28 (Eindig 4de)

AKADEMIE/ACADEMICS – TOP 10 – 2017

AKADEMIE/ACADEMICS – TOP 10 – 2017

GRAAD / GRADE 8 

1   HARMSE, MARLI
2   JACOBS, RENIER
3   SPARKS, KARLA
4   ODENDAAL, JOHAN LIAM
5   WOODS, CATHERINE MANCELLÉ
6   LANDSBERG, STEFNI
7   NEL, CORNÉ MONIKA
8   BOCK, NURAAN DEVENAé
9   SCHOLTZ, VIAN
10   SWANEPOEL, LANé

GRAAD / GRADE 9

1   OBERHOLSTER, INGE
2   MULLER, MENé
3   LEHMANN, IZARNé
4   MARX, REINHARDT
5   VAN DER MERWE, CASEY
6   TEIXEIRA, DANIELLA MATOS
7   VENTER, SHANI
8   BARKHUIZEN, CAE-LYNN
9   BEZUIDENHOUT, ANSUNé
10   VAN WYNGAARD, JADEN

GRAAD 10 / GRADE 10

1   FRENCH, ELZABé
2   TALJAARD, ANJANKA
3   SWANEPOEL, LUWY
4   VAN DEN HEEVER, JESSICA
5   NIEMANDT, ISANRY LELA
6   PHOLO, NEO
7   SPARKS, CHRISTOPHER
8   VAN WYK, ELZANI
9   ARSIC, ANSUNé
10   HAASBROEK, RUAN

GRAAD 11 / GRADE 11

1   DODKINS, DAVID MARK
2   OOSTHUIZEN, RONEN
3   CLAASSEN, MARNIQUE
4   LE ROUX, FRANCOIS
5   DANN, CELINE
6   ZHAO, REGAN YIFAI
7   LEGOABE, BOKANG
8   DU PLESSIS, CHERELLE
9   ENSLIN, TEREZA
10   COETZEE, BIANCA

Bergsig Meerjarige Reunie (1978-1986)

Bergsig Meerjarige Reunie (1978-1986)

Bergsig Meerjarige Reunie (1978-1986)

Graag nooi ons alle oud leerlinge en onderwysers wat deel was van die 1978-1986 jaargroepe na ‘n reunie by Bergsig Hoërskool oor die naweek van 25-26 Augustus 2017.

Program:

Vrydag aand – Alle jaargroepe kuier op hulle eie

Saterdag – ‘n Motorskou heeldag op die skoolgronde; Kosstalletjies en biertent met    baie vermaak; loop ongeveer 16h00 ten einde.

Saterdag middag – Besigtigings toer deur die saal en sekere van die skoolgeboue, word gereel deur skool se bemarkingskomitee (gereel vir 15h00 en 16h00, begin by die skoolsaal)

Saterdag aand – Bring en braai op die teerblad voor die kantore (vanaf 17h00 tot laat); Bring eie vleis, drinkgoed, eetgerei, stoele en glase; Ons voorsien braaiers en hout asook pap en sous.

Koste: Onderwysers gratis, oud leerlinge/gades/metgeselle R100 per persoon (Registrasie en betaling geskied vanaf 17h00 – 19h00 in die skoolsaal). Bevestig u teenwoordigheid voor 18 Augustus 2017 by u jaarverteenwoordiger:

Onderwysers: Frik de Jager – 076 855 1517

1978 -1980: Nona du Plessis – 082 741 9265/Charles Kendall – 083 357 2364

1981: Nalize Boshoff – 084 400 9925/Elsabe Harmse – 082 829 3649/George Engelbrecht – 082 612 5401

1982: Hannelie Meyer – 072 248 4418/Piet Malan – 082 801 5038/Gerhard Pretorius – 082 377 6355

1983: Neil Blignaut – 078 236 1041/Linda Weyers – 082 771 4599

1984-1985: Johan Meyer – 082 452 2129

1986: Hannes Lazenby – 074 737 8423

Enige navrae rakende Bergsig Akademie en Motorskou: Mev. Carien Loubser 083 564 4543

Hoop ons sien almal daar!