UITTEKENPROSEDURE / SIGNING OUT PROCEDURE
Die betrokke ouer van die leerder wat wil uitteken, moet asb ‘n skrywe rig aan die skool, wat die leerder dan tydens voog na die algemene kantoor toe neem. ‘n Uittekenbrief sal uitgereik word. Die leerder moet die brief voltooi met sy naam, van en graad, asook elke periode se vakke wat hy/sy die betrokke dag gaan mis. Die onderskeie vakpersoneel moet die brief teken en laastens die graadvoog.
GRAAD 8 (AKADEMIE) – Me C Loubser
GRAAD 9 (AKADEMIE) – Me E Berrange
GRAAD 10 (AKADEMIE) – Me M Moolman
GRAAD 11 (AKADEMIE) – Me M Breedt
GRAAD 12 (AKADEMIE) – Me R Reyneke
Indien die ouer die leerder kom afhaal, moet u asb by ontvangs aanmeld.
Indien u iemand stuur om die leerder te kom haal, moet u ‘n toestemmingsbrief met ‘n afskrif van die persoon se ID voorsien.
The responsible person who would like to sign the learner out will have to present a written letter to the school that the learner will have to take to the office during register period. A letter will then be given out to the learner. The learner will have to complete this letter with their name, surname and grade as well as obtaining a signature from each teacher whose lesson they will be missing. Lastly, the grade head is requested to sign the letter. The responsible grade heads are:
GRADE 8 (ACADEMY) – Mr. R. Jessen
GRADE 9 (ACADEMY) – Mrs. P. Marx
GRADE 10 (ACADEMY) – Mrs. P. Molokoli
GRADE 11 (ACADEMY) – Mr. A. Moolman
GRADE 12 (ACADEMY) – Miss. R. Reyneke
Should the parent or guardian fetch the learner, you will be requested to do so at the admin building.
Should you send someone to fetch the learner, you must send along a written letter stating permission thereof and attach a copy of the responsible person(s) ID.
You must be logged in to post a comment.