Bergsig E-Leer

Bergsig E-Leer

Konnekteer met die opvoedkundige WIFI kuberkol

  • Maak jou foon se Settings applikasie oop
  • Kies Network & internet > WIFI.
  • Skakel aan Use Wi-Fi.
  • Kyk na beskikbare netwerke en kies Bergsig Edu Guest.
  • Kies die netwerk en Connect.
  • Daarna sal jou foon op Bergsig education hotspot portal verskyn.
  • Lees die terms of use en klik op die blokkie  I accept.
  • Kies FREE TRIAL.

Jy is nou gekonnekteer en reg om te begin leer.Selekteer asseblief die volgende bladsy vir Google Classroom.