Bergsig E-Leer

Bergsig E-Leer

Google Classroom

Google Classroom is ‘n opvoedkundige suite wat kommunikasie en leer tussen onderwysers en leerders moontlik maak. 

Leerders wat hulle inteken besonderhede benodig of hulle wagwoord vergeet het kan hier druk.

Bestudeer gerus die volgende handleiding om leerders te help om van die diens gebruik te maak.

Hoe om met Google Classroom te werk:

Link

Hoe om by n klas aan te sluit in Google Classroom:

Link

Hoe om Google Classroom lesse beskikbaar te maak aflyn:

Link