Category: Krieket / Cricket

KRIEKET UITSLAE: BERGSIG VS RHSA 10.10.13

KRIEKET UITSLAE: BERGSIG VS RHSA 10.10.13

BERGSIG VS RHSA 10.10.13
2DE SPAN

RHS KRY 157 VIR 4 PAALTJIES
BERGSIG KRY 119 LOPIES
RHS WEN MET 38 LOPIES

Beste kolwers :
Dewald vd Westhuizen 32
Duan Smit 15
Jaques Botha 15

BESTE BOULERS:
Dewald vd Westhuizen 2 PAALTJIES VIR 21 LOPIES.